Wednesday, November 9, 2011

Aanklank hou konsert en LekkerBek maak kos


Wanneer
Sondag 4 Desember

Tyd
12:00

Waar
Jan Celliers Laerskool, Onderparkrylaan, 
Parkview, Johannesburg

Hoeveel
R60 net konsert
R100 konsert en ‘n LekkerBek ciabatta
R150 konsert en ‘n LekkerBek piekniek lunch



Spyskaart
Ciabatta met cured ham, smoked mozzarella, rocket en balsamic reduction.
OF Roasted veggies met feta en basil pesto.
OF Piekniek lunch met crab sushi, chicken coronation, wild rice salad, baby tomatoes met feta en basil, broccoli met snow peas en Xmas rocky road.

Te koop
Wyn en ys
Collapsible cooler bags vir een bollel wyn
Soet goed
Gebottelde produkte (soos olywe)
Aanklank CDs

Bring
Jou eie drank en glase en ekstra geldjie vir die kersmark tafel

Bespreek of vir meer inligting
wirie@lekkerbek.co.za
082 552 8835
teen 30 November

*NB Geen kos gaan op die dag los verkoop word nie, 
alles moet vooraf bespreek word. 

No comments:

Post a Comment